Successfully reported

Serene Seven

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker en rustig voor die kaggelvuur met 'n lekker glasie Port. Die eenheid is ruim en netjies. Alles is daar wat jy benodig: TV, WiFi, ondervloer verhiting, 'n kaggel en die beddens slaap heerlik. Elektriese komberse en verwarmers, alles wat jy benodig. Veilige parkering. Ons het regtig lekker gebly. Baie goeie waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maric
Serene Seven
Julle was fantastiese gaste. So vriendelik en julle het so mooi na ons plekkie gekyk. Regtig oulike mense. Baie dankie. Ons hoop ons kan julle gou-gou weer sien!

Estelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik! Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliet M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

A wonderful place to release stress. It was fantastic as well as safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maric Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07cf9f314917e635e0afd3965483fb04dbe38a692b5a3c9a5b1d559ade1bfcd90704794a14e904e5299d9846027fe957c785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 120 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5191873 28.4171043
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang