Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Sabie Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 032 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments is 5 minute vanaf die Tygervallei-winkelsentrum, die Velodrome en Bellville-atletiekstadion, wat bekend is vir groot sport- en sosiale geleenthede.
Hierdie woonstelle beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort.
Die leefarea het 'n sitarea met rusbanke, 'n TV met DStv en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Sommige nabygeleë besienswaardighede sluit Tygervallei-winkelsentrum, Tyger Waterfront, Willowbridge-winkelsentrum, Barnyard Teater Durbanville en die wynroete in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Josef Alberts or Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 203
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 1 Sabie Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Sabie Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang