Successfully reported
+21

Serenity @ Tierkloof Mountain Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breede River DC, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 470 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Serenity @ Tierkloof Mountain Cottages is een van drie kothuise op 'n plaas van 1200 hektaar in die skilderagtige Breederiviervallei omring deur berge. Dit is 65 km vanaf Ceres geleë en is die perfekte opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien die kothuis 'n rustige toevlugsoord met skilderagtige platteland bied.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort en bad is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel waar gaste met 'n boek kan ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel. Hierdie patio lei af na 'n plonspoel en houtbrandbad. Buitelugbraaigeriewe is ook beskikbaar. Doendinge om op die plaas te geniet sluit sterrekyk, voëlkyk en voetslaan in, terwyl doendinge in die omgewing voëlkyk, ritslyne in Ceres, bergfietsry, fietsry en 4x4-roetes insluit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off the R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breede River DC, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity @ Tierkloof Mountain Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 470
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 470
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 6 470
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breede River DC, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf01782fa69cab1eec1e497348c2efde34b7cc55774c71ddd47c3320259f5a68691d8f95665ac99213775974fbc6a81e42a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 470 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Off the R355 Tierkloof Mountain Cottages 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.118621 19.718589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang