Successfully reported
+10

Serenity

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 22 Weste Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serenity bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in Velddrif, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n eenplaat-induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware.

Ontspan op die ruim balkon met buitelug-eetplekke, perfek vir 'n romantiese aandete terwyl jy na die sonsondergang kyk, kompleet met 'n Weber-braai.

Parkeerplek van die straat af bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 Weste Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 22 Weste Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde81a6ef0ad1b7439504d8e33bc4e25ea9a32be208afa37f79d33fb7f5dcfb8148e8ce0286637d2f02283ba57189c91d9578?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 22 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.686486732021 18.240339530544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang