Successfully reported
+25

Ashley On Beach Strand @ Serenity Apartment 702

  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Beach Road, Welgelegen Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 125 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Ashley On Beach Strand @ Serenity Apartment 702 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsig in 'n veilige kompleks in Beach Road, Strand. Die woonstel is oorkant die strand geleë, naby gewilde restaurante, supermarkte en 'n openbare swembadarea.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in sy 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, terwyl die derde slaapkamer nog 2 enkelbeddens bevat. Die gaste deel 'n volledige badkamer met 'n handstort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea spog met 'n sitkamer met pragtige uitsigte oor die berge en see, en beskik oor gemaklike sitplek, 'n 75" TV met Premium DStv-kanale, Netflix- en YouTube-stroomdienste, 'n eetkamertafel en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die kompleks se geriewe, insluitend 'n betaalde waskamer met industriële was- en drooggeriewe, braaigeriewe, 'n tennisbaan en veilige onderdakparkering.

Gaste kan 'n entjie op die strand stap en die verskeie koffiewinkels, restaurante of 'n roomys geniet. Die woonstel is 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 22 km vanaf Stellenbosch met sy talle wêreldbekende wynplase, en 'n kort rit vanaf Somerset Mall en die gholfklub.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elsje M
Gesin met tieners
5.0
Heerlike gemaklike veilige verblyf naby alles. Ons het heerlik gebly in woonstel 702 op die koue reënerige naweek. Skaars 500 m van die Pavillion en k...
Sien meer
Jun 2025
Tammary S
5.0
Fantastic. I enjoyed my stay at Serenity Apartment, it's modern and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Reinette H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte blyplek om net weer slag asem te haal! Als het vlot verloop en blyplek. Wow wow wow. So lekker gewees. Skoon, netjies, ruim kamers, als wat m...
Sien meer
Apr 2025
Marinda V
Saam met vriende
5.0
Serene. What an amazing apartment with equally amazing hosts! Andries went above and beyond to make our stay special — even welcoming u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ash-Leigh H
Gesin met klein kinders
5.0
Clean. Amazing. As shown in pictures. Our stay at Serenity Apartment really was amazing. So clean and the host was so helpful. The plac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 150

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 46 Beach Road, Welgelegen Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ashley On Beach Strand @ Serenity Apartment 702 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 125
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 125
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 125
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Beach Road, Welgelegen Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5a4ee9788c9525dbc33c1addef4613e606f8ad808a458b0dc642820ee8fba14b047c0d3132793f486ab453324f2b3b66278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag, vir 5 mense 11 5 1 5 46 Beach Road Welgelegen Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.120935018362 18.8310804759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang