Serenity Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Main Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serenity Apartment bied selfsorgverblyf en is moderne, veilige Legacy-blok in Groenpunt geleë. Hierdie gebou is perfek geleë oorkant die hoofpaaie vanaf Kaapstad Stadion en 'n entjie vanaf restaurante, winkels, kroeë en die V&A Waterfront.
Dié woonstel op die agtste verdieping het slaapplek vir 4 en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die s
Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die goed toegeruste kombuis het toebehore om maaltye voor te berei. Die aangrensende oopplan-sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n Android-boks om aan Netflix en vele meer toepassings te koppel; gratis WiFi-toegang is beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n privaat balkon met 'n buite-etenstafel met sitplek en asemrowende uitsigte oor die area.
Die woonstel het toegewese parkeerplek binne die kompleks. Boonop bied die gebou 'n ongelooflike swembaddek met see-uitsigte, asook 24-uur-sekuriteit. Die gebou is ongeveer 2 km vanaf die sakekern en ongeveer 22,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dayne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 145 Main Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Serenity Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Main Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang