Successfully reported

Serenity Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustige, pragtige wegbreek in die hart van die Karoo. Serenity Cottage in die Karoo is ’n ware weggesteekte juweel. Pragtig versorg en omring deur asemrowende landskappe—dit bied die perfekte wegbreek uit die stad of oorslaap tussen Gauteng en die Weskaap. Die kothuis is smaakvol toegerus en vol karakter—ideaal vir ’n rustige ruskans of kwaliteittyd saam met geliefdes. Beslis aan te beveel vir enigiemand wat stilte en natuurskoon soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowende cottage in die pragtige natuurskoon. Die verblyf is stylvol en die eenheid is ten volle toegerus. Ons het heerlik gerus en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rus vir die siel. Baie rustige, mooi en netjiese verblyf. Alles wat mens nodig het. Beslis 'n plek om te herlaai en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflike wegbreek plekkie. Serenity is 'n huisie op 'n plaas wat mens laat vergeet van almal en alles. Dit is vreeslik lekker ingerig met alles en meer wat mens nodig het. Die gasvryheid van Amelia was ook ongelooflik. Hulle het dit vir ons so lekker gemaak met klein "attention to detail" en bederf. Die dekor is pragtig en die plonspoel was vir seker 'n hoogtepunt in die hitte van die dag. Sal dit regtig vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastiese rus vir die siel. Dit is 'n stukkie hemel, weg van die gedruis waar jy jou siel verkwik. Die gasheer is so gasvry en ontvanklik, en handhaaf hoogste standaarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hier kan jy jouself hoor dink, wat 'n vredevolle plek. Hier sal jy vrede vind! Die eienaars het werklik uit hul pad gegaan met die uitleg en die detail van hierdie kothuis, die swembad was skoon. Al is jy alles gewoond en al is jy 'n vir goed gereis, sal jy beslis van die plek hou, natuurskoon en mooi sterre snags. Ons sal beslis weer kom hallo sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Stil en rustig. Dit was baie lekker en 'n bitter oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Serenity Cottage
Thank you. Nice to have met you and glad you enjoyed the rest and peace at Serenity.

Craig S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

You will not be disappointed. My new favourite getaway. Serenity Cottage provides a tranquil and secluded escape in the heart of the Karoo. Surrounded by breathtaking landscapes, it's the perfect place to relax and unwind. The cottage is cozy, well-equipped, and offers total privacy. One highlight was the incredible stargazing under clear, unpolluted skies. The hosts were warm, welcoming, and offered thoughtful recommendations while respecting my privacy. Whether you’re looking for peace, nature, or a cozy retreat, this getaway is ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Serenity Cottage
Hi Craig, glad you enjoyed it! Thanks for the review.

Sean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitgerus, uitgeslaap, uitsonderlik! As jy regtig wil wegbreek en wil weet hoe dit voel om te ontkoppel van die gejaagdheid, is hierdie presies wat die dokter voorskryf! Die gasvryheid was uitstekend en die kothuis by Serenity Cottage is modern, kunstig en warm. Daar is niks soos 'n donkiebad in die Karoo nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Serenity Cottage
Hi Sean Dankie vir die resensie, baie bly julle het dit geniet en gerus, wat die belangrikste is in ons gejaagde lewe. Lekker om julle hier te kon verwelkom. Amelia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Egmont Farm 187, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70aa7476c5e331d04fe1f9804e2d0f82997c96d4c2cd2a05c467a6583b80da2004796b4a3c865f5df81cdfecf948385c5ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 N12 Egmont Farm 187 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -29.397757694551 24.14641394671
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang