Successfully reported

Serenity Dolphins Bay

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tanya S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

We'll definitely be back, it was a great stay! It was a peaceful stay and we loved the view! It was a lovely unit and we felt quite at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Serenity Dolphins Bay
Good afternoon, Tanya. Thank you very much for such a lovely review. Much appreciated, and looking forward to your next visit. Your hosts, Ange & Aiden.

Erika D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ontspannend. Plek is prakties uitgelê, genoeg kaste en spasie, kombuis goed toegerus, skoon, stil omgewing, naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Serenity Dolphins Bay
Goeie morë Erika, Baie dankie vir die ongelooflik goeie resensie. Dit word opreg waardeer. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Geseënde dag Ange & Aiden

Ariell H
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Most beautiful view in an apartment that has everything needed. Had a lovely time, and accommodation is kitted out with all the necessities and more. Beautiful view, enough extra blankets for winter months, hairdryer and iron provided. Everything was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Serenity Dolphins Bay
Good morning Ariell, Thank you very much for such a lovely review. Much appreciated and looking forward to your next visit. Your hosts Ange & Aiden

Annelie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Highly recommended! Stunning view and location. Lovely hosts. Everything you need and within walking distance from the sea and lagoon. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Serenity Dolphins Bay
Good morning Annelie, Thank you so much for the beautiful review. We really do appreciate it. Looking forward to your next visit. Have a blessed day. Ange

Cobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderlike woonstel met 'n pragtige uitsig! Dit is 'n pragtige woonstel met alles wat 'n mens nodig het om baie gemaklik te bly. Die woonstel is baie netjies en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Serenity Dolphins Bay
Goeie moë Vermaak Family, Baie dankie vir die ongelooflike goeie resensie. Dit word opreg waardeer. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Geseënde dag Ange & Aiden

Alda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik, rustig en so mooi. Dit was heerlik en mooi! Ekstra punte vir die volledige lêer in die eenheid wat verwysings na talle restaurante en 'to do' plekke in het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Serenity Dolphins Bay
Baie dankie vir die goeie resensie. Word opreg waardeer.

Anmari G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Would definitely recommend. Very nice place to stay. Everything was neat, clean, beautiful view and overall just cozy. Tannie Estelle and her husband are so nice and sweet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Serenity Dolphins Bay
Good morning Anmari, Thank you very much for the great review. Much appreciated and looking forward to your next visit. Your hosts Ange & Aiden

Manuel K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Decor and view are amazing. Pragtige plekkie met amazing view. Jou siel voel ontspanne hier. My gunstelling was die swingstoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angelique
Serenity Dolphins Bay
Goeie more, Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit word opreg waardeer. Mooi dag verder.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angelique Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 575
R 1 575 R 1 418
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 575
R 1 575 R 1 418
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 575
R 1 575 R 1 418
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sandpiper Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA481a80c9b3b1667e4899a3355bd9f3552c26137d9f95b54d0a6436afa0e3d472393826cc85b1352dca8fbbdbdc5c8e9d099a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 575 nouVanaf R1 418 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 5 Sandpiper Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.083770659194 24.906600753967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang