Successfully reported
+55

Serenity Dolphins Bay

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sandpiper Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 575 R1 418 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Serenity Dolphins Bay is op die derde verdieping langs die sonnige kus van Jeffreysbaai geleë en kyk uit oor die strand en strandmeer, stapafstand van die strand af en bied slaapplek aan 4 gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die tweede badkamer toegerus is met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV.

Dié eiendom bied 'n goed gemeubileerde en gerieflike binneruim, met 'n swembad en braai-area, asook gratis privaat veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tanya S
Gesin met tieners
5.0
We'll definitely be back, it was a great stay! It was a peaceful stay and we loved the view! It was a lovely unit and we felt quite at ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Erika D
Saam met vriende
5.0
Ontspannend. Plek is prakties uitgelê, genoeg kaste en spasie, kombuis goed toegerus, skoon, stil omgewing, naby die see.
Jun 2025
Ariell H
5.0
Most beautiful view in an apartment that has everything needed. Had a lovely time, and accommodation is kitted out with all the necessi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Annelie V
Saam met vriende
5.0
Highly recommended! Stunning view and location. Lovely hosts. Everything you need and within walking distance from the sea and lagoon. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Cobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike woonstel met 'n pragtige uitsig! Dit is 'n pragtige woonstel met alles wat 'n mens nodig het om baie gemaklik te bly. Die woonstel is baie ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angelique Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 5 Sandpiper Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Serenity Dolphins Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Toeganklike toilethandvatsel
Badkamer-gryprelings
Hefboomkrane
Vanaf R1 575
R 1 575 R 1 418
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 575
R 1 575 R 1 418
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 575
R 1 575 R 1 418
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sandpiper Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA481a80c9b3b1667e4899a3355bd9f3552c26137d9f95b54d0a6436afa0e3d472393826cc85b1352dca8fbbdbdc5c8e9d099a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 575 nouVanaf R1 418 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 5 Sandpiper Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.083770659194 24.906600753967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang