Serenity Guest Village
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Reitz Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R825 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serenity Guest Village bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Potchefstroom. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike, ontspannende tuisbasis.
Verblyf word in 2 kamers met privaat ingange en en suite-badkamers gebied. Verder het die eenhede gemaklike beddens, gehaltelinne en handdoeke, storte, lugversorging, 'n TV met stroomdienste en kombuisies. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Verskeie geriewe, soos winkels en restaurante is naby, met die Noordwes Universiteit wat ongeveer 1,7 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Sorien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 33 Reitz Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Serenity Guest Village het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Reitz Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang