Serenity Stay
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 98 Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serenity Stay bied gemaklike verblyf op die eienaar se eiendom in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie lewendige stad.
Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede, afhangende van hul behoeftes. Elke eenheid het hul eie privaat ingang en badkamer. Daarbenewens sluit die woonstelle gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, knus leefareas, toegeruste kombuisies en 'n TV in.
Die eiendom spog met 'n tuin en veilige parkering op die perseel. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe ongeveer 2 km weg. Gaste kan 'n swem geniet by Kings Beach wat ongeveer 5 km weg is.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cacisa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 98 Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink Serenity Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 98 Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang