Serondella Safari Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Guernsey Road, Thornybush Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R50 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Serondella Safari Lodge is 'n boetieklodge in Thornybush Natuurreservaat. Dit bied 'n verwelkomende atmosfeer en wildkykgeleenthede naby 'n lewendige watergat. Die lodge gee voorkeur aan gesinne en bied gerieflike gesinsuites.
Daar is 4 suites wat elk 'n moderne en suite-badkamer het. Die suites het knus beddens, sagte duvets en 'n privaat ingang. Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n lessenaar, yskassie met voorraad, asook 'n tee- en koffieskinkbord in. Gaste het toegang tot hul eie privaat stoep. Die drieslaapkamer-gesinsuite het 'n plonspoel.
Die lodge bied verskeie geriewe langs die watergat en droë rivierbedding. Gaste kan maaltye in die eetsaal geniet wat alles insluit. Ander geriewe sluit 'n pragtige koorsboomtuin, 'n uitsigdek met 'n pragtige randvloei-swembad, 'n toegeruste gimnasium en 'n afgeleë bos-spa in. Hierdie geriewe is ontwerp om privaatheid te bied en ontspanning te verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Guernsey Road, Thornybush Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Guernsey Road, Thornybush Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang