Sesambos Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Mount Stuart MT 153, Tshipise, 0901, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sesambos Gastehuis is 'n rustige selfsorg-toevlugsoord in die hartjie van die Bosveld, wat 'n vreedsame ontsnapping bied vir paartjies, gesinne en sakereisigers wat die Tshipise-area besoek. Of hulle nou op pad is na die Krugerwildtuin of op soek is na 'n rustige wegbreek, gaste kan moderne gemak omring deur die natuur geniet.
Die gastehuis beskik oor 2 ruim eenhede, Nguni en Zebra. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, leefarea en kombuisie. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en 'n driekwart-slaapbank of 'n enkelbed is beskikbaar. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte en panne. Daar is 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 3. Daarbenewens is 2 leunstoele, 'n slim-TV, 'n klerekas, lugversorging, WiFi en 'n toegewyde werkspasie ook beskikbaar.
Elke eenheid maak oop na 'n privaat patio met buitemeubels. Gaste kan wildlewe soos koedoes, impalas, njalas, duikers en vlakvarke vanaf hul voorstoep sien. Hier kan gaste ontspan by 'n knetterende vuur en 'n Bosveld-toevlugsoord geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adéle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Farm Mount Stuart MT 153, Tshipise, 0901, Limpopo
- Gaste dink Sesambos Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Mount Stuart MT 153, Tshipise, 0901, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang