Seti se Kuierplek
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Sandpiper Road, Southfield, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seti se Kuierplek is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Southfield, Kaapstad. Die eenheid is verbonde aan die hoofhuis met 'n heeltemal aparte ingang.
Die eenheid kan gemaklik 'n paartjie akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is. 'n Stort is beskikbaar in die badkamer asook 'n aparte toilet en wasbak. Die eenheid is toegerus met 'n strykyster en 'n haardroër.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei in 'n oop leefarea wat gemeubileer is met 'n 6-sitplek eetkamertafel, genoeg sitkamer sitplek en 'n platskerm-TV vir ontspanning. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep en welige groen tuin.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slegs 2 gaste kan op enige tyd geakkommodeer word.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chrisette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Sandpiper Road, Southfield, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Seti se Kuierplek het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Sandpiper Road, Southfield, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang