Settlers 22
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach Road, 22 Settler Sands, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Settlers 22 is 'n selfsorgwoonstel in Port Alfred en spog met 'n pragtige uitsig oor die Kowierivier en die marina. Die woonstel spog met simplistiese strand-dekor, insluitend familie-erfstukke, en dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige vakansie by die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is ook 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea bied 'n helder en lugtige ruimte waar gaste kan ontspan met die gedruis van die branders in die agtergrond en dit lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, gasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, dagbed, bordspeletjies en 'n TV met DStv.
Die kompleks bied veilige onderdakparkeerplek, 'n speelarea en genoeg spasie vir kinders om veilig te hardloop en speel. Daar is ook 'n gewilde restaurant en pizzeria naby, en 'n roomyswinkel op die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- West Beach Road, 22 Settler Sands, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Settlers 22 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach Road, 22 Settler Sands, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang