Successfully reported
+9

Seven Gables

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 10th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seven Gables is in die tuinvoorstad Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike verblyf met 'n aparte ingang in 'n historiese huis wat met die eienaar gedeel word.

Die gastekamer het 2 enkelbeddens wat 'n koninggrootte-bed opmaak, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, badhanddoeke en toiletware. Die gastekamer is toegerus met 'n ketel en 'n yskassie, saam met tee, filterkoffie, melk en suiker. 'n Privaat ingang lei na die kamer wat gaste toegang gee tot die parkagtige tuin en swembad.

Braaigeriewe is op versoek beskikbaar, asook 'n kinderbedjie. WiFi is beskikbaar, en Netflix en Showmax kan gereël word indien nodig, anders is daar 'n TV met sekere DStv-kanale in die kamer. 'n Geskikte ontbytmandjie sal op versoek voorsien word indien gaste spesifieke behoeftes het. Daar is 'n volledig toegeruste werkswinkel op die perseel vir gaste wat werkswinkelgeriewe benodig.

Die ligging bied toegang tot Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, bergfietsroetes in die Baakensvallei, Walmer Park Winkelsentrum en 'n plaaslike Spar-supermark. Gqeberha (Port Elizabeth) bied Uber en ander taxidienste aan indien gaste nie hul eie vervoer het nie. Die eiendom is 3 minute vanaf die Walmer Gholfklub, en is nie ver van die Iron Man-roete af nie. Die strand is 15 minute se ry vanaf die eiendom.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 52 10th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 10th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPhanUtyrZISsuyJAlHdoT897NtCcopYQlTZ8YTOlxiAtGW2pvZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 52 10th Avenue Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.976907757439 25.577307085809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang