Successfully reported

Seven Seas SA

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
3.8
Hanli V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en netjies. Baie netjies en skoon, sal weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunnet B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Aug 2020

Lekker, maar nie wat ons verwag het nie. DStv het nie gewerk nie, plek was baie stowwerig! Die prys regverdig nie die blyplek nie, kort aandag. Slot na strand 'n probleem. Ons het moeilik geparkeer met groot voertuig.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
2.0

Nonkululeko B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

The place was lovely and quiet. The place was lovely and quiet, but can they add a swimming pool? The kids were missing the pool, but we enjoyed our stay. We will visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2018

I visited with my family - teenagers and little kids included. We enjoyed our stay. The apartment was welcoming, nice and clean. The sea view was clearly visible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2018

Baie gerieflik. Seven Seas is 'n volledig toegeruste woonstel. Ons is vriendelik ontvang en als was blinkskoon en netjies. Die see-uitsig is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 137 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa65ecd6a815356b7efebc8cf0f25a7d2c275bac1795df35435d141b98261c537316afe27d42b89f4097403dfd51115e07607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 137 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.043831 30.89439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang