Successfully reported

Seventeen Lillies

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Euane J
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lekker. Stil. Amazing kussings. Ek het baie lekker gebly. Almal was vriendelik. Die area is stil. Die gasvrou het vir seker gemaak dat daar genoeg komberse is vir die koue weer van die naweek. Geen woorde kan beskryf hoe baie ek dit waardeer het nie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janhendrik O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Dit was 'n wonderlike oornag gewees! Baie vriendelike ontvangs gehad, heerlike ete. Dit was 'n wonderlike oornag gewees! Baie vriendelike ontvangs gehad, heerlike ete by 'n lokale restaurant en 'n baie rustige nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy K
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Felt safe and happy with all the facilities in the room. Parking behind gates. Room serviced daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag
4.8
Mei 2025

Netjiese eenheid. Die eenheid is netjies, skoon en veilig. Veilige parkering van die straat af. Vriendelike ontvangs van die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Lekker vir slaap en ry. Dit was mooi skoon. Net baie beknop. Sal nie daar kan kos maak. Geen kombuisdeel. Parkeering ook beknop, maar kon binne parkeer. Veilige area en vriendelike eienaars.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ingrid J
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ruim, skoon en netjies. Baie lekker gebly. Die kamers is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

My stay was very pleasant. Marie made me feel welcome. My stay was very pleasant. Marie made me feel welcome. The room had everything I needed for my short business stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie L
1 nag
5.0
Feb 2024

Fantasties Aangenaam en sekerlik my volgende verblyf-bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Great. Needed to rest and got exactly what I wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 lille street, courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATGgzDR8ZoaZNMk1MY9FB3a8iCXYwTuJapeuAhOmdJ2GaTRB2Qt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 17 lille street courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.771446579075 18.95314604044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang