Successfully reported
+19

Sgegede Guest House

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 520 Sarel Avenue, Mountain View, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Vanaf R574 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sgegede Gastehuis is geleë in die rustige buurt Mountain View, onder die Magaliesberge in Pretoria, die Jakarandastad. Die gastehuis bied bed-en-ontbyt, konferensie- en toerismedienste en bedien beide plaaslike en internasionale reisigers.

Omring deur berge en natuur, is die gastehuis net 'n kort entjie van Pretoria se middestad, Wonderboom-lughawe, lewendige winkelsentrums, historiese landmerke en die Mabopane-snelweg.

Sgegede Gastehuis beskik oor 25 goed ingerigte kamers, elk met sy eie unieke atmosfeer. Die ontwerp van die eiendom maksimeer gastegerief terwyl dit natuurlike beskerming teen sterk winde bied. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, sowel as 'n TV met DStv.

Die gastehuis bied ook 2 konferensiefasiliteite, elk met plek vir tussen 50 en 100 afgevaardigdes, en is toegerus met moderne meubels en konferensietoerusting. 'n Pendeldiens is beskikbaar vir vervoer na verskeie plekke van belang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.2
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Roseline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 520 Sarel Avenue, Mountain View, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Gaste dink Sgegede Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 574
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 574
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 574
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 520 Sarel Avenue, Mountain View, Pretoria, 0082, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn1a2MLW2Ym0rUuPdYyfINjfh5Axxq2YkSqO9MFOJcq5CSzqW2D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R574 per nag (plek vir 2) 23 5 1 4 520 Sarel Avenue Mountain View 0082 Gauteng 021 201 8901 11:00-20:00 11:00 -25.703262310126 28.157637544809
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang