Shabay 12
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Lilliecrona Bvld, Manaba Beach, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R780 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shabay 12 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Manaba Beach, KwaZulu-Natal - ideaal vir 'n gesinswegbreek weg van die gewoel van die stadslewe.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot gemeenskaplike buitesitplekke, 'n braai-area en, gedurende die somermaande, 'n verfrissende swembad - perfek om van die hitte af te koel. Uvongo-strand is ewe skouspelagtig, met 'n skilderagtige waterval-agtergrond. Beide strande word beskerm deur haainette en het lewensredders aan diens. 'n Kort stap langs die strand sal jou na Margate se hoofstrand bring, wat ook lewensredders en haainette het.
Veilige parkering word voorsien vir jou gemoedsrus gedurende jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 418
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Lilliecrona Bvld, Manaba Beach, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Lilliecrona Bvld, Manaba Beach, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang