Successfully reported

Water's Edge Shabbat Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Solomon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect. We had the best time! The host was amazing—so friendly and quick to respond, which made everything stress-free. The place is right next to the dam, super peaceful and beautiful, perfect for just relaxing and recharging. We really enjoyed our stay and will definitely be back. Such a perfect holiday spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henru S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties gewees. Puik plekkie, baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie goed ontvang deur 'n besonderse gasvrou. Ruim eenheid. Baie skoon en beskik oor alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Luukse, rustigheid en uitsonderlike gasvryheid – ’n 5-ster wegbreek! Ons verblyf by hierdie pragtige plek was eenvoudig ongelooflik! Alles was perfek – van die netjiese, stylvolle dekor tot die rustige atmosfeer wat ons dadelik tuis laat voel het. Die ligging is asemrowend en bied ’n uitsig wat jou net stil laat staan en bewonder. Elke detail is met sorg beplan, en die gasheer/gasvrou was vriendelik, hulpvaardig en professioneel. Die plek was skoon, goed toegerus en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir ’n heerlike wegbreek. Ons kan hierdie plek met volle vertroue aanbeveel aan enige iemand wat op soek is na kwaliteit, rustigheid en 'n bietjie luuksheid. Beslis 5 sterre werd – ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful, clean and very relaxing. Annelie is an amazing host. The place is beautiful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Amazing, relaxing, friendly and great value for money. Die gastehuis was amazing gewees, perfectly located vir ons event en oor vir bietjie rustigheid! Die kliëntediens was 10 uit 10 en ons sal graag weer by hulle gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanasvarie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Just amazing and wonderful. I am definitely going back 10/10. The stay was perfect. We enjoyed every minute of it and the host was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chloe K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lovely! Lovely guest house and gracious hosts. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

We enjoyed staying at Shabbat. Was friendly to us. Rooms were clean. I love the dam view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
1 nag
5.0
Apr 2025

Lovely last minute booking! We had a lovely stay! Annelie went out of her way to accommodate us. The view was stunning and the place exceeded our expectations. We would definitely come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Waterfront Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6ae95f4c06d55ba197d0540fb436093f4e2bb2b5380eb15630c0b3557512a0f20301b9b978310d4150548363ad1a610bb20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 33 Waterfront Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.729901450369 27.862360720723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang