Successfully reported
+10

Shades of Grey

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Steyn Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shades of Grey is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n sitarea en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Die eenheid is naby plaaslike geriewe insluitend winkels, restaurante, besienswaardighede en aktiwiteite.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leon J
Saam met lewensmaat
5.0
Nice place to stay for a few nights. The owners made us feel welcome on arrival. The area is very nice and quiet so we could relax and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Nellie D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige akkommodasie met alles wat gaste kan benodig! Skoon en netjies. Vriendelike verwelkoming en ontvangs deur gasvrou en gasheer. Met ons laat-aa...
Sien meer
Jul 2025
Retha D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig en stil. Lekker gebly en geslaap.
Jun 2025
Dianah G
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik. Fantasties! Alles perfek en eienaars is dierbare mense. Beveel definitief aan.
Jun 2025
Antoinette B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvrye mense. Ons beveel dit definitief aan. Heerlik gebly. Baie gerieflik met alles wat jy mag nodig kry. Baie modern.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Steyn Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shades of Grey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Steyn Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151a3adc48613ff204b2dba9c72688d5e6e52cdaed77e3876534f8f929489aa506e7bf5036ed2c784cfcb8c9184fc4d3e337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 9 Steyn Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.584446147744 22.194096276686
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang