Successfully reported
+15

Villa Flamenco 10

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco Unit 10, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Flamenco 10 is 'n selfsorg-vakansie-eenheid met 2 slaapkamers in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal. Shaka's Rock is 'n kusoord wat net 5 km noord van Ballito geleë is, langs die Indiese Oseaan aan die Dolfynkus. Die woonstel is ook 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 45 km vanaf Durban.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. 

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n kinderslaapbank vir 1 kind en maak oop na 'n balkonarea met see-uitsigte.

'n Toesluitmotorhuis word vir jou voertuig voorsien.

Die strand by Shaka's Rock is 'n gunsteling onder ski-bootvaarders en strandliefhebbers, sowel as 'n goeie diepsee-hengelplek. Shaka's Rock bied skouspelagtige uitsigte oor die kuslyn en verder en het 'n groot getypoel. Die oord is ideaal vir 'n gesinsvakansie en verskaf alles wat nodig is vir seepret.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan-Louis H
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome stay right on the beach. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en lekker vakansie woonstel. Ons het heerlik gebly en kon lekker uitrus. Woonstel is mooi, netjies en skoon. Area is stil. Baie mooi see uit...
Sien meer
Mrt 2025
Lynette V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, sal enige tyd weer besoek.
Mrt 2025
Mareli M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly. Die woonstel is gerieflik naby die strand. Dit was goed toegerus en ons het nie veel nodig gehad nie. Kommunikasie was goed. Sou gaaf ge...
Sien meer
Feb 2025
Brider L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. This place is perfect. It literally is the best value for money. It is on the beach if you can't see in the photo. The host is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Boeta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Villa Flamenco Unit 10, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Flamenco 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco Unit 10, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc807d36dd106594851c3cf7ca636ca4e55ea3cc622ed429a1f332fa74d4bafc6b8a57a3b87a98403eb68686920b48d4133ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 Villa Flamenco Unit 10 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.511453740611 31.232203692198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang