Successfully reported

Shallow Pig Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nadine F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Rustig. Mooi, skoon, snoesige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coléne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Onvergeetlik, spesiaal, uitstekend. Onbeskryflik mooi, rustig met soveel gemak en detail. Natuur, rustigheid en sielerus in een so sorgvuldig en keurig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erard S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Die moeite werd. Dit was verskriklik lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petri
Shallow Pig Cottage
Dankie! Hoop ons sien julle gou weer!

Santie K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Rustic, clean and well equipped. Super helpful and friendly host! Perfect location for a getaway with friends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petri
Shallow Pig Cottage
Thank you kindly, Santie. I appreciate the kind words. It was lovely having you.

Jason C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Awesome. Baie lekker en 'n goeie ruskans.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petri
Shallow Pig Cottage
Dankie! Hoop ons sien julle gou weer!

Riaan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Plaas wegbreek vir stadskinders. Shallow Pig is 'n fantastiese wegbreekplekkie. Die plaas was 'n belewenis vir ons kinders en hulle kon lekker fietsry en buite wees. Al wat bietjie pla, is die R53-pad wat redelik raas in die stilte. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Excellent service and excellent accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme Frylinck F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rus vir die siel. Rus vir die siel. Die kothuis het soveel meer as wat geadverteer word. Laat mens tuis voel. Die uitsig, skoon lug en plaaslewe maak mens rustig. Vir seker sien julle ons gou weer. Ons mis klaar ons "pet Chicken".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantasties. Dit was wonderlik. Die plekkie is baie goed ingerig met pragtige uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petri
Shallow Pig Cottage
Baie dankie! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Colette G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Very relaxing. We had a wonderful 3 nights. Very neat and clean as well as well equipped with all you might need. The trail was very nice, challenging at times for the unfit but worth the effort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Petri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 27 Koedoesfontein, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80c4cf1333fb4583c63c988c3430d05964712e9a414496e5d630961757a3b5debf03f8ef011797c64359c02ab59b4383b0e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Portion 27 Koedoesfontein Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.817043 27.38971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang