Shalom
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Shalom is 'n pragtige gesinshuis wat direk op die hoofstrand van Eersterivierstrand geleë is. Dit bied die perfekte omgewing vir gesinne wat op soek is na 'n gemaklike en ontspannende strandvakansie.
Die huis het 5 slaapkamers en 3 badkamers, met 'n ruim oopplan-leefarea met 'n TV-kamer, sitkamer, eetarea, pooltafel en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoof- en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koninggrootte bed, terwyl die derde en vierde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelslaapbanke. Daar is 3 badkamers, 2 met 'n stort en een met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Dit strek na die sitkamer met gemaklike sitplek.
Die leefarea maak oop na 'n balkon deur skuifdeure, wat 'n perfekte see-uitsig bied. Die eiendom het 2 braai-areas: een op 'n dek aan die voorkant en 'n ander aan die agterkant van die huis. Wasgoedgeriewe is in die motorhuis beskikbaar, wat ook veilige parkering bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Franette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 137
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 14 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang