Shalom Beach House
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Antiqua Close, The Ridge, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Shalom Beach House is in The Ridge, Bloubergstrand, geleë en bied gehalte vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand en talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n gemeubileerde dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde kamer met enkelbeddens. Hierdie ander kamers deel 'n badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Ander geriewe sluit 'n eetarea, sitarea, WiFi, TV en DStv asook 'n braai-area en 'n swembad, 'n dubbelmotorhuis wat veilige parkeerplek verseker in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 140
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 Antiqua Close, The Ridge, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
- Gaste dink Shalom Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Antiqua Close, The Ridge, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang