Successfully reported

Guesthouse Shalom

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tony D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Goed geleë, stil area. Skoon en netjies. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Guesthouse Shalom
More Tony en gesin. Bly jul het die bly geniet. Dankie vir die mooi review! Groete Alet

Lorraine S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Veilig, skoon, hoogs aanbeveel! Alet is vriendelike gashere, die huis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf. Die huis is veilig met twee veiligheidshekke waar jy parkeer. Baie netjies en skoon. Sentrale ligging, hoogs aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marshante R
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Absolutely wonderful. Fantastic! The service and people at the accommodation are one of a kind! Highly recommend the accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Guesthouse Shalom
Baie dankie, Marshante, ons waardeer jou mooi gebaar. Ons streef daarna om ons gaste ten alle tye te bedien en by te staan. Alet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Clarendon Avenue, Strubenvale, Springs, 1559, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5d552c9ae0f4ef9f8c603f0565519f10916cc31dd883209c9d9a2886e64aa71d92d0eba612a0721be10cfa5306bed3553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 12 Clarendon Avenue Strubenvale 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.254097009663 28.471175587488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang