Shalu House
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Louie Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Shalu House bied knus en rustige verblyf in Lemoenkloof, 'n sentrale voorstad van Paarl. Ideaal vir 'n klein gesin of paartjie, bied hierdie eenheid privaatheid, gemak en gerieflike toegang tot plaaslike besienswaardighede.
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer, gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en 'n tweede slaaparea met 'n kinderbank vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n waaier, 'n TV en gratis WiFi.
Die eenheid het 'n privaat ingang en gaste het ook toegang tot 'n privaat patio met buitemeubels. Gratis, veilige parkering word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annelize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 15 Louie Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Shalu House het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Louie Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang