Successfully reported
+50

Shama - Dassiekrans Guesthosue

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tromp Fontein Farm Portion 114, Sarah Baartman District, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shama Lodge - Dassiekrans Gastehuis bied verblyf in 'n gastehuis wat op die eienaar se plaas geleë is, saam met meer vakansie-eenhede, en is geleë in die Baviaansberge, net buite Steytlerville. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle omring kan word deur die natuur.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Gaste maak gebruik van 2 gedeelde badkamers, elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die gedeelde kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar ekstra sitplek en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis bied gaste toegang tot 'n ruim onderdak-patio met sitplek en ongerepte uitsigte, gedeelde braaigeriewe en konferensie- en geleentheidsfasiliteite in die hooflodge. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Stap- en bergfietsroetes kan op die plaas geniet word. Geriewe soos winkels en restaurante is beskikbaar in Steytlerville, wat ongeveer 34.4 km weg is. Gqeberha (Port Elizabeth) is ongeveer 164 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tromp Fontein Farm Portion 114, Sarah Baartman District, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Shama - Dassiekrans Guesthosue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tromp Fontein Farm Portion 114, Sarah Baartman District, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc57b522a62b25323c034dbc1bc9837ad9e7174914ec8f36640ef92eaf624f8da37e4e342ae03fd200bc0ff34b8a8162627bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Tromp Fontein Farm Portion 114 Sarah Baartman District 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.532358140298 24.481230615903
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang