Successfully reported
+26

Shama Lodge "Silent Sunsets" Duplex Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tromp Fontein Farm Portion 114, Sarah Baartman District, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shama Lodge "Silent Sunsets" Duplex Cottages bied akkommodasie sonder kragtoevoer op die eienaar se plaas, tesame met meer vakansie-eenhede, en is geleë in die Baviaansberge, net buite Steytlerville. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle deur die natuur omring kan word.

Gaste het 'n keuse tussen 2 kothuise, elk met hul eie privaat badkamer. Daarbenewens beskik beide eenhede oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n lessenaar, 'n kombuisie met 'n stoofplaat, 'n onderdak patio met sitplek en sonkrag. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die lodge bied konferensie- en geleentheidsfasiliteite. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Stap- en bergfietsroetes kan op die plaas geniet word. Geriewe soos winkels en restaurante is beskikbaar in Steytlerville, wat ongeveer 34.4 km weg is. Gqeberha (Port Elizabeth) is ongeveer 164 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tromp Fontein Farm Portion 114, Sarah Baartman District, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tromp Fontein Farm Portion 114, Sarah Baartman District, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e5d8295a4461d9f3336fe8935ae8076749b12795cd6aece721d60d1d7874b5293de529c484526eda77f0b3e304d137bd07d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) Tromp Fontein Farm Portion 114 Sarah Baartman District 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.531437446723 24.481316664825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang