Shammah Accommodation
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Oranje Road, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shammah Accommodation bied gemaklike oornagverblyf in die rustige voorstad Uniepark, Stellenbosch. Geleë naby die historiese middestad, bekende wynlandgoedere en die universiteit, is dit perfek vir sakereisigers, studente of besoekers wat die Kaapse Wynlande verken.
Verblyf word aangebied in 2 goed ingerigte kamers aan die agterkant van 'n gedeelde eiendom, elk met 'n privaat ingang. Die kamers het gemaklike beddens en ingeboude kaste, en beskik oor 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer sluit in verhit-en-eet geriewe, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Toegang tot gratis WiFi en veilige straatparkeerplek is beskikbaar.
Die eiendom is gerieflik geleë naby Stellenbosch se lewendige middestad, waar besoekers kunsgalerye, museums en boetiekwinkels kan verken. Wynliefhebbers kan proeë geniet by wêreldbekende landgoedere langs die Stellenbosch Wynroete, terwyl natuurliefhebbers skilderagtige stap- en fietsroetes in die omliggende berge kan ontdek. Gholfbane, bekroonde restaurante en kulturele landmerke is alles binne maklike bereik.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
VA Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Oranje Road, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Oranje Road, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang