Successfully reported
+25

Shamwari Sarili

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shamwari Private Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Vanaf R237 200 per nag (plek vir 12)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Shamwari Sarili bied alles-inklusiewe verblyf en is in Shamwari Privaat Wildreservaat geleë. Die reservaat is die tuiste van Afrika se Groot 5 en is malariavry, en is in die Oos-Kaap van Suid-Afrika geleë.

Verblyf by Shamwari Sarili bestaan uit 5 grasdak-suites wat elk 2 volwassenes kan akkommodeer. Elke suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting, 'n bad en 'n stort. Verder bevat elke suite lugversorging, 'n elektroniese kluis, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en ander luukshede.

Ontbyt en ander maaltye is ingesluit, en word bedien in die hoofeetarea of buite op die dek, wat oor die Boesmansrivier uitkyk. Die lodge spog ook met WiFi, 'n ontspanningsarea, spa-behandelings, 'n dek met 'n swembad, 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n boetiekgeskenkwinkel, asook 'n kindersentrum wat 'n avontuurkring is.

2 Wildritte is ook ingesluit, wat die wildbewaarder tussen wildritte en staptogte insiggewende en waardevolle inligting oor die fauna en flora sal verskaf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Shamwari Private Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 237 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 237 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 237 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shamwari Private Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV5lTJ3dg9RQPv0DqvEOCn1DNkXEJg57khXnSakmWfJtsxl4kvw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R237 200 per nag (plek vir 12) Shamwari Private Game Reserve Paterson 6130 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -33.502542590138 26.05030323291
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang