Shangri-La 72
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Des 2024 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Lagoon Road, Shangri-La, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 599R1 360 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Shangri-La 72 is 'n selfsorgwoonstel met Afrika-geïnspireerde dekor wat in 'n veilige kompleks in Doonside, Kingsburgh geleë is. Die kompleks spog met direkte toegang tot Doonside Beach en is 'n paar minute se ry vanaf winkels en restaurante in die area.
Hierdie volledig gemeubileerde, lugversorgde woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en spog met lieflike see-uitsigte deur die vensters. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n oop badkamer met 'n bad en oorgenoeg kasspasie. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en deel die tweede badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n ekstra koningingrootte-bed in die leefarea vir 2 gaste.
Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n ontbythoekie en 'n wasmasjien vir gerief. Die aangrensende leefarea bied banke om op te ontspan, en 'n TV vir mediavermaak.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, braai en speelarea vir die kinders. Daar is 'n toegewyde onderdakparkeerplek wat aan hierdie eenheid toegewys is en 24 uur-sekuriteit in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karabo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 Lagoon Road, Shangri-La, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shangri-La 72 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Lagoon Road, Shangri-La, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang