Shangri La Apartment 208
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lagoon Road. Apartment 208, Doonside, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Shangri La Apartment 208 is 'n selfsorgwoonstel wat in die kus-oord, Doonside Kingsburgh, op die oewer van die Klein Amanzimtoti-rivier in KwaZulu-Natal geleë is.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 gaste, 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar, in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is lugversorging in die sitkamer.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 6 stoele. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die kompleks bied 'n swembad, braai-area en wassery. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook verskeie doendinge in die omgewing, soos Amanzimtoti Gholfklub, Ilanga Wildreservaat en die Pipeline Coastal Park.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Thapelo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 7 Lagoon Road. Apartment 208, Doonside, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lagoon Road. Apartment 208, Doonside, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang