Shangrila 207
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Shangrila 207 is 'n bekoorlike woonstel aan die strandfront in Doonside, Kingsburgh, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir gesinne en vriende wat 'n kuswegbreek soek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in sy 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl gaste 'n aparte badkamer met slegs 'n stort deel. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea beskikbaar. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders binne die kompleks.
Met direkte toegang tot die strand is Shangrila 207 gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede, wat dit 'n ideale seewegbreek maak.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang