Successfully reported
+221

Shangrila-Innibos Country Lodge

  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104 Old Rustenburg Road, Zandfontein, Hartbeespoortdam, 0280, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shangrila-Innibos Country Lodge is omring deur die majesteit van die Magaliesberg-bergreeks oorkant die wêreldbekende Olifant- en Monkey Sanctuaries.

Vir 'n Sondag-uitstappie, naweekwegbreek, of 'n 3 weke vakansie saam met die gesin is daar nie meer enige debat nie, die plek om te wees is by die Hartbeespoortdam, en nou kan jy jou wegbreek van jou voorkeur tipe verblyf beplan en geniet by Shangrila-Innibos - naby al die besienswaardighede en doendinge, maar tog weg van die dolle mense.

Shangrila-Innibos Country Lodge is 'n privaat oord waar gaste kan kies uit verskeie akkommodasie-opsies om elke smaak en sakke te pas. Die skaduryke, grasryke kampeerplekke is in 'n bosveld-omgewing geleë en het privaat badkamers en onderdakbraai-areas - let wel - alle eie kamptoerusting, karavane of tente word vereis. Die houthuisie beskik oor en suite-badkamers, 'n onderdak gemeenskaplike dek en braai-/boma-areas. Die grasdak-chalets bestaan uit oopplan-slaapkamer/leefareas, rustieke en suite-badkamers, kombuisies en privaat patio's met braai-/bomageriewe. Die romantiese Franse stalkamers is smaakvol versier in 'n Franse tema en bied slaapplek vir 2 gaste in styl. Die 2 gaste-suites het en suite-badkamers en basiese braaigeriewe. Die Honeymoon grasdak-suite het sy patio met ingeboude braai.

By Shangrila kan gaste agteroor sit en ontspan by die kristalhelder swembad terwyl die kinders die speelpark met 'n trampolien, swaaie en heerlike grasperke geniet. Pragtige bosroetes is ook beskikbaar om tydens jou besoek te geniet.

Toeristebesienswaardighede sluit in Hartbeespoort Aerial Cableway, Bill Harrop's Balloon Safaris, The Ann Van Dyk Cheetah Centre, The Elephant & Bushbabies Monkey Sanctuaries, Ukutula Game Lodge And Conference Centre, Van Gaalen Kaas Makerij en Lesedi Cultural Village.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Konferensiegeriewe
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 244 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Kobus H
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and relaxing. It was a relaxing stay and very peaceful. The perfect getaway from the hustle and bustle of the city.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Hermina L
Gesin met klein kinders
5.0
Beste plekkie vir wegbreek. Netheid. Rustig en die staf is baie behulpsaam. Dit is 'n fantastiese plekkie. Die beste diens ontvang. Sal enige tyd weer...
Sien meer
Jul 2025
Fritz W
Gesin met tieners
5.0
Family. Was amazing en rustig.
Jun 2025
Bradley V
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing, good service, clean and user friendly. Very relaxing and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Fanie M
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plek. Baie lekker plek omby te bly en die personeel is eiters behulpsaam en gaan uit hulle pad uit om jou te help en welkom te laat voel. ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 244

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R104 Old Rustenburg Road, Zandfontein, Hartbeespoortdam, 0280, Noordwes
  • Gaste dink Shangrila-Innibos Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104 Old Rustenburg Road, Zandfontein, Hartbeespoortdam, 0280, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8c178e4618ee74e38ad7fb91244953f962640fc06e0fa7e48d531af568f392ce61c8e3f14d4e8ba138a44fcba35df32d610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 244 5 1 4 R104 Old Rustenburg Road Zandfontein 0280 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.719254232344 27.808401941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang