Shanzeley Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Ganzekraal Road, Upper Langkloof, 65 km from George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shanzeley Gastehuis, geleë op 'n skilderagtige werkende plaas tussen die Outeniqua- en Kammanassie-berge, bied selfsorgverblyf met 'n outentieke plaaservaring. Geleë net langs die R62, is die plaasverblyf ideaal vir gaste wat 'n rustige wegbreek van die besige stad soek.
Verblyf word aangebied in 'n plaashuis met 3 slaapkamers, 2 kothuise met 1 slaapkamer, of die Ou Poskantoor-eenheid.
Die eenhede kan tussen 2 en 6 mense akkommodeer met 1 of 3 slaapkamers wat met gemaklike beddens gemeubileer is. Die eenhede het ook privaat badkamers met baddens en storte. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen, en sommige eenhede het 'n knus kaggel in die sitkamer vir die koue aande.
Die eenhede maak oop na lieflike patio's wat uitsigte oor die plaas, berge of dam, en braaigeriewe bied.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in wynproeë op verskeie wynplase, 4x4-roetes, fietsroetes, natuurreservate en die skilderagtige Kaapse Roete 62.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off Ganzekraal Road, Upper Langkloof, 65 km from George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Shanzeley Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Ganzekraal Road, Upper Langkloof, 65 km from George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang