Successfully reported

Sharon Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Willie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wonderlike ligging in Dinokeng! Gasvryheid op sy beste! Wat 'n wonderlike bederf so naby aan Pretoria. Reg langs 'n rivier. Baie voëls, selfs jakkals voor ons sien verbyhardloop. Ongelooflik mooi olifante en renosters gesien. Ons het in die Oryx huis gebly. Wonderlike akkommodasie. Heerlike lugversorging so in die winter. Baie eetgerei. En wonderlike diens daarby! Ons was bevoorreg om die eienaar te ontmoet - wat 'n spesiale mens! Ons kom beslis gou weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Phenomenal. Absolutely superb. Such beautiful, clean facilities, plenty of cutlery, crockery, utensils, etc. Very warm and comfortable units.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Simply amazing. Our stay was amazing. Sharon Lodge is really world class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elfriede
Sharon Lodge
Thank you very much, Wayne, for the amazing review. We look forward to hosting you again in the not too distant future.

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier en vriendelike mense. Dit was 'n baie netjiese plekkie en vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suanne J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Excellent. Five-star gem in a nature reserve! Stunning surroundings, attentive staff, and a serene escape. Luxe meets wilderness for a perfect retreat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elfriede
Sharon Lodge
Good day, Thank you so much for the amazing review, we are so glad you enjoyed your stay with us. We look forward to hosting you again in the not too distant future.

Udo J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf in die bosveld, met alles byderhand. Beste waarde vir geld en sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Beyond excellent! Cainos and Co were welcoming very helpful and friendly and catered to all our needs with a smile. The owner communicated with us to check if all was well and it was. What an excellent gem of a lodge! We loved every moment of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elfriede
Sharon Lodge
Thank you Marlize for the wonderful review. We are thrilled you enjoyed your stay with us. We look forward to hosting you again in the not too distant future. Thank you so much

Nikki W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Very modern and neat. Great service from all. Beautiful location and perfect spot to see lots of animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Uitstekend ingerig, lieflike atmosfeer, pragtige omgewing. Wonderlike kuier! Die omgewing is lieflik, rustig en werklik aan te beveel as wegbreek waar rus, vrede en die natuur die oogmerk is. Uitstekende geriewe en werklik 'n heerlike ervaring. Hoogs aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elfriede Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Klipdrift Kaallagte Road, Hammanskraal, Pretoria, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a367a6e1a62b3bf8aafd97ab1d9317980a778d8ad698a3b6eb5fcb06946e25c37a98e9dbaf94767231135021e8533d2233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 74 Klipdrift Kaallagte Road Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379029190997 28.358695507049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang