Successfully reported

Shasha Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Retha G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustig en ontspanning. Ons het baie lekker gebly. Lynette was baie behulpsaam en het vinnig gereageer op enige navrae. Die huis is pragtig en baie rustig. Ons het op dag 1 renosters by ons huis gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Hoop julle kuier weer vir ons.

Christel G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Rustig in pragtige toegeruste huis. Heerlik in die bos, pragtige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Dankie Christel Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons hoop julle kom kuier weer.

Linda-may R
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Ontspannend, gemaklik, en sommer net lekker. Ons het heerlik gebly en ontspan met 'n lieflike uitkyk oor die bos. Ons het ook diere besoekers gehad wat pragtig was om te sien. Die eiendom is ruim en gemaklik vir die hele familie, en ons kon besig bly om die huis of met wildsritte deur Mabalingwe, wat ook pret was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Dankie. Ons waardeer julle en hoop julle kom weer vir ons kuier.

Leoni V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2025

I would say it was an 8/10 stay at Shasha Lodge. Thanks a lot. Shasha Lodge was a pleasant stay. The only minor inconvenience was that we couldn’t fully slide open the large glass doors from the living room to the braai area, so we had to use the smaller side door to go in and out. Other than that, the stay was great. The lodge is clean and spacious, and the kitchen is well-equipped with all the cutlery, utensils, and essentials you might need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christine C
Kort verblyf
3.0
Feb 2025

Toebehore nie op standaard. Die toebehore in die kombuis is baie swak. Die rasper is gebreek, daar is geen sker nie, en die messe is stomp. Twee braais buite is heeltemal deurgeroes. Die patio op die boonste patio is in baie swak, stukkende kondisie. Die pooltafel kan nie gebruik word nie, die punte is af van die stokke. Kamers is baie mooi en gerieflik, maar die storte is almal verstop. Die diens van die agent, Lynette v Schalkwyk, is uiters swak, daar is geen kommunikasie. Enige voorstel waar ek haar diens kan rapporteer? Dankie vir die webtuiste se goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Shasha Lodge
Hi Christine Dankie vir jou terugvoer en neem alle terugvoer met erns op. Ons sal bietjie na die kombuistoebehore kyk. Ons neem aan dat julle klagte gaan rondom die gebruik van die aktiwiteite en huur van die wildsvoertuig wat ons uitkontrakteur. Mabalingwe se aktiwiteitspryse word nie deur ons beheer nie en hulle mag enige tyd prysveranderinge toepas. Hulle nommer en aktiwiteite is ook op die internet beskikbaar.

Tienie J
Kort verblyf
2.8
Jan 2025

Meer verwag! Algemene onderhoud van die plek is swak gewees! Geriewe en kombuis val uitmekaar. Storte lek water, pooltafelstokke stukkend, braaigeriewe is stukkend en deurgebrand, etc.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Berne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Puik wegbreek naweek in die Bos. Ons het heerlik gebly in Shasha Lodge, soveel so dat ons 'n ekstra aand gebly het! Ons was 'n groep van 11 met 9 jong kinders. Daar was meer as genoeg slaapplek vir ons almal. Die kamers is ruim met goeie kwaliteit bedlinne en beddens. Badkamers ook ruim en skoon. Die ekstra bonus is die jacuzzi en die pooltafel. Ons het elke dag diere besoekers gehad, impala's, poue, selfs 'n trop apies. Die uitsig is baie mooi en die posisie puik. Die kinders het gaan visvang by Rocky's Fishing hole wat ek hoogs kan aanbeveel. Ons het ook deur Lynette 'n game drive bespreek en het impala's, koedoes, kameelperde, buffels, en selfs 'n renoster met kalf gesien. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Dit was 'n plesier om jou hier te kon hê. Kom kuier gerus enige tyd weer, Berne Salmon.

Coreen C
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Lovely area, beautiful home with enough space for a big family/group. Lovely and relaxing. Lovely area, a beautiful home with enough space for a big family/group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Thank you, Coreen. We hope you visit again!

Emmereen S
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Recommended for a large group and family get together. Spacious and comfortable especially that we were a large group of people. Everything was nice and clean, and hiring the game drive vehicle for the day was an absolute must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Thank you Emmereen. Hope you visit us again.

Jacqueline L
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2024

Pleasant stay. Beautiful lodge but overpriced. The jacuzzi and pool with its views are nice. Unable to utilise boma area due to fire restrictions. Pool table and accessories need replacement. Game drive vehicle is an additional R1300 per day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Shasha Lodge
Hi Jacqueline. We appreciate your valued feedback. Unfortunately, we have not had much rain, and a regional open fire ban is in place. Sensitivity around fires is extreme as a result of huge veld fires that have destroyed numerous lodges in recent years. Therefore, until it rains, we cannot permit open fires as it's against the law, and we have to comply until the temporary open fire ban is removed. You did have access to a built-in braai and gas braai. The rental of a game drive vehicle or guided game drives is not included in the accommodation fee and is also advertised correctly. I am sorry that you felt disappointed.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 312

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf R4 250
R 4 250 R 3 400
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 250
R 4 250 R 3 400
per nag (plek vir 15)
Vanaf R4 250
R 4 250 R 3 400
per nag (plek vir 15)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
    10 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D908 Cyferontein, Mabalingwe, Bela-Bela, 4080, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2160af153ade8779594624415a288420f289f4c74ae212dc4c53f475f7e7e0551afe899fc083466bebe46093979590e972e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 250 nouVanaf R3 400 per nag (plek vir 15) 15 5 1 4 D908 Cyferontein Mabalingwe 4080 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -24.769443597928 28.02040435888
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang