Shasha Lodge
- Soos Gesien op Facebook
-
Kapasiteit: 15 persone
10 volwassenes, 5 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D908 Cyferontein, Mabalingwe, Bela-Bela, 4080, Limpopo
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
Shasha Lodge is binne die Cyferfontein-kamp van die Mabalingwe Natuurreservaat geleë. Hierdie reservaat spog met heuwels, skouspelagtige natuurskoon en damme met 'n oorvloedige voëllewe en 36 spesies wildlewe, insluitend die Groot 5, om maar net 'n paar van die wonders te noem wat op jou wag.
Die huis kan tot 10 volwassenes en 5 kinders akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 5 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met 1 koningingrootte bed, 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank in elk, terwyl die ander 2 slaapkamers ingerig is met 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of slegs 'n stort, en die vyfde badkamer het slegs 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware, eetgerei, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele.
Ander geriewe sluit in 'n TV, WiFi, leefarea en eetarea, buitesitplek, pooltafel. Die patio onder lei na die sprankelende swembad, Jacuzzi en braaigeriewe.
Benewens die wonderlike omgewing, word gaste bederf met die opsies van verskeie aktiwiteite, insluitend wildritte, perdry, koue en verhitte swembaddens, en 'n buitelug-spa. 'n Privaat wildritvoertuig kan gehuur word vir selfbestuur.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 24
Resensies 312
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- D908 Cyferontein, Mabalingwe, Bela-Bela, 4080, Limpopo
- Gaste dink Shasha Lodge het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 15 persone
10 volwassenes, 5 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D908 Cyferontein, Mabalingwe, Bela-Bela, 4080, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang