Successfully reported

Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Samanta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie baie lekker. Die natuur is net so wonderlik. Baie dankie, mooiste, lekkerste, stilste plek. Ek gaan definitief weer kom. Baie dankie vir die vriendelikheid. Die omgewing se mense is net so vriendelik. Wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hello Samanta, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ons sien geweldig uit om jou weer te sien. Groete. Janette

Kirsten C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Beautiful cottage, lovely location. Cottage was lovely; it was freezing, so we made use of the indoor fireplace. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hi Kirsten, Thanks for the lovely review. Hopefully we will see you in the summer next time. Regards, Linda

Marthinus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Baie grieflik, rustig en baie mooi. Ruim met aparte sitkamer met kaggel. Luuks vir die prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Goeie middag Marthinus Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf op Jakhalsdans geniet. Vriendelike Groete Karin

Greg G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

A special place with deep heritage and fabulous accommodation. We only stayed one night, but wished it could have been at least two so that we could explore the farm and the area in depth and enjoy the majestic night skies a second time. Highly recommended and very good value relative to many Karoo stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Good day Greg Thank you very much. Hope we will see you soon for more than one night. Kind Regards Karin Jakhalsdans

Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Pragtig, vriendelik, netjies. Jakhalsdans is die perfekte rusplek. Natuurskoon en 'n omgewing waarvan ons hou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Goeie middag Willie Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf op Jakhalsdans geniet. Vriendelike Groete Karin

Danielle T
1 nag
5.0
Apr 2022

Die lekkerste plaasverblyf! Ons het die kuier op die plaas verskriklik baie geniet en die plaashuis en kothuis is pragtig! Dit is ingerig met alles wat jy nodig het en die beddens was baie gemaklik. Betjie het ons vriendelik verwelkom en ons het die honde ook geniet. Jy kan maklik vir 'n week op die plaas ontspan en die stap- en fietsroete verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hi Danielle Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering* Ons is baie bly julle het julle verblyf op Jakhalsdans geniet> Vriendelike Karoo Groete * Linda

Thinus J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Wow, wow, wow! Hierdie plek is 'n gem! Van ontvangs saam met Betjie tot die lamsvleis, die kamers in die Shearers Cottage. Alles het ons hoogste verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hi Thinus, baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, dis altyd lekker om te hoor. Ek sal verseker vir Betjie laat weet. Vriendelike Karoo groete Linda

Elmie S
1 nag
5.0
Des 2021

Skeerdershuis Wow! Die eenheid is uiters gerieflik en baie stylvol ingerig. Die paddakoor in die nag en die oorvloed voëls was 'n bonus. Janette en Betjie is twee juwele. Ek wens ek kon in die Skeerdershuis kom aftree! Jakhalsdans is definitief my nuwe gelukkige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is so bly dat julle die natuur en die Karoo om julle so kon geniet. Hoop ons sien julle gou weer by julle nuwe "Gelukkige Plekkie".

Carina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Rustigheid vanself, groot bederf! Alles het seepglad verloop. Die plekkies is so smaakvol ingerig, met alles wat jy nodig het en nog meer. Dit was nou regtig groot bederf om daar te kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hi Carina, baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons is baie bly julle was tevrede. Lekker dag verder. Vriendelike groete Linda

Lia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Clean, friendly staff, good place to rest. See rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hi Lia Baie dankie vir jou mooi terugvoering, dit word baie waardeer. Hoop julle kom kuier gou weer vir ons dat julle goed kan uitrus. Vriendelike groete, Linda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R391, Jakhalsdans Farm, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe32b8a0d2cc606b7054d19222b6c5528820a85c89361b4eb53e4728a1d5807ec81c9c9a3c0e4024e1125888e3cceafde120d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R391 Jakhalsdans Farm 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.53725012784 22.341424195423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang