Successfully reported

Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ursula V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig met alles wat mens nodig het om te ontspan. Ons het 'n heerlike wegbreek gehad by Shearer's Cottage. Die omgewing is wonderskoon, rustig, veilig en ware voeding vir die siel. Ons het baie gaan stap met ons hond en die groot oop vlaktes het ons harte baie goed gedoen. Die bokkies wei salig rondom die huisie en dit maak mens net dankbaar vir ons pragtige aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Dankie vir die resensie Ursula. Waardeer opreg. Groete Roenell

Billy G
1 nag
5.0
Mrt 2025

‘n Bederf in die Karoo. Jakhalsdans was baie meer as wat ons verwag het. Dis werklik ‘n stukkie hemel op aarde. Ja, dis bietjie van ‘n ompad, maar elke ekstra kilometer werd. Doen jouself ‘n guns en probeer hulle Karoo-lam, jy sal terugry vir nog. ‘n Juweel in die Karoo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hello Billy, Thank you very much for the review, we loved having you and hope to see you soon again, even if it's just for our lamb. Kind regards, The Jakhalsdans team

Juanita F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Saligheid. Mooiste mooiste plek, lieflik met al die diere wat daar rondstap. Ons kom beslis terug vir meer as net 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Goeie middag Juanita. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf op Jakhalsdans geniet. Vriendelike groete, Karin

Peter R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Beautiful house in the Kalahari Loxton area. A stunning place in the Karoo. The video directions and video WiFi info is a great idea. We will stay longer next time as it was a piece of modern living in a classic environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Dear Peter, Thank you for the lovely feedback. It's heartwarming to hear when guests had such a wonderful experience. It makes everything for us so worthwhile. We hope to see you soon again. Kind regards, Karin

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Was 'n baie rustige en goeie ervaring in die Karoo. Baie mooi en als wat 'n mens sal kan verwag. Sal vir seker weer gaan kuier in die rustigheid van die Loxton omgewing en die blyplek was presies wat ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Goeie middag Danie Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf op Jakhalsdans geniet. Vriendelike Groete Karin

Coert C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Brilliant. Dit is seker een van die netjiesste plase wat ek al gesien het. Met die droogte lyk alles nog perfek. Dit is 'n moet as mens deur Loxton ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Coert baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons het in tussen wonderlike reën gekry en die damme is vol so ons hoop ons sien julle weer in die nuwe jaar in 'n groen Karoo.

Bertus R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Baie mooi. Uitsondelik lekker vir ons gesin! Kinders geniet die plaas en diere. Verblyf is 100%

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hi Bertus Wonderlik ons is baie bly julle het lekker op Jakhalsdans gekuier en hoop om julle weer binnekort te sien. Lekker dag verder Vriendelike groete Linda

Albertus D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Pragtige plek in die hartjie van die Karoo. Lekker gebly. Behalwe vir die eerste 5 km vanaf Loxton wat bietjie slegs is, is die res van R381 na Beaufort-Wes (wat gedeeltelik geteer is) baie skilderagtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hi Albertus Jammer, die stukkie grond pad in die Noord Kaap word baie afgeskeep deur die munisipaliteit en ons hoop hulle gaan binnekort die pad vir ons skraap. Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly. Lekker dag verder Vriendelike groete, Linda.

Amanda B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Fantastiese plek! Dis ‘n pragtige plaas en ons het ons tyd daar vreeslik geniet! Ons kids het die ruimte geniet - veral omdat hulle kon fietsry! Die dekor is vreeslik mooi - dankie vir ‘n heerlike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hi Amanda Baie dankie, dis so lekker om te hoor as ons gaste lekker gekuier het en veral as die kinders dit ook geniet het. Kom kuier gou weer vir ons. Vriendelike groete Linda

Lynette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Stil, skoon, netjiese verblyf met die mooiste uitsig. Ons sal beslis weer hier oornag. Die selfsorg-ontbyt was heerlik en die algehele diens was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Shearers Cottage B @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Hi Lynette baie dankie vir die positiewe tergvoering dis altyd lekker om te hoor. Hoop jy kon darem lekker fotos neem! Ons sien uit om julle weer op Jakhalsdans te ontvang* Vriendelike groete Linda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R391, Jakhalsdans Farm, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA910d62959ce34c14cd15bf99e996d0404b146283acb027ff4d2ad0580d8fab3767271cb1e655dd75eed94c8c0efd5cbc602b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 R391 Jakhalsdans Farm 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.537412437073 22.341475157394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang