Successfully reported

Shearwater Heights

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anoleigh J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Was baie lekker, see was asemrowend. Het baie lekker gebly. Woonstel het van alles gehad wat jy nodig het. Net die trappe was 'n bietjie baie. En daar was nie DStv nie. Moes self details indruk. WiFi was bietjie swak, het afgeslaan terwyl ons rugby kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerdha
Shearwater Heights
Baie dankie Anoleigh vir die goeie terugvoer, ons is baie bly julle het dit baie geniet! Ja, die 2,5 vloere se trappe is dalk soms ‘n bietjie van ‘n uitdaging, maar ons sien dit maar as die prys wat ons moes betaal vir die lieflike uitsig en as bietjie ekstra oefening vir ‘n ekstra Milk and Bread draai-roomys! Jammer oor die internet, ons het juis Fibre gekies dat dit meer betroubaar sal wees, - sal bietjie opvolg met diensverskaffers. Ons advertensie dui nie DSTV aan nie, net slimTV, juis omdat daar so baie ander opsies is en elke kliënt kan self gebruik wat hulle gewoond is om te gebruik. Persoonlik voel ons op hierdie stadium dat DSTV se diens baie agteruit gegaan het en regverdig nie die bedrag wat hulle vra nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerdha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Shearwater Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e8bbba448fd7e3afe54cf2e69c5e5eb71c40d24e8ad179c090b3d065cb5262840427d616b5e33f037d4c78dc4fd0eb3a751?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 6 Shearwater Drive Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.083332300833 24.909539195777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang