Successfully reported
+97

Sheba Rock Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mandulia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sheba Rock Guesthouse is sentraal geleë in 'n buitewyk van Mbombela (Nelspruit) naby die middestad, hospitale, winkelsentrums en vermaak-areas.

Die gastehuis bied verblyf in enkel-, dubbel- of gesinskamers met hulle eie ingange. Die ruim Family Studio het slaapplek vir 6 gaste, 'n koningingrootte-bed, 3 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n tuin. Die Double Units is oopplan-eenhede met dubbelbeddens, en suite-badkamers met baddens of storte, en kombuisies. Die Chalets het slaapplek vir 6 gaste in totaal, koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 2 dagbeddens, ruim badkamers met baddens en stort, kombuisies en privaat tuine. Die Studio het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n dagbed, en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort, en 'n kombuisie.

Ekstra geriewe sluit 3 braai-areas, 'n gemeenskaplike kombuis en kuier-area, 'n TV met beperkte DStv-kanale in elke eenheid, gratis WiFi, ’n swembad en parkeerplek vir 1 voertuig per kamer.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, gholf, wildritte, voëlkyk en 4x4-roetes in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Guillaume Jacobus O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel. Ontvangs was vriendelik en professioneel. Kamer was goed toegerus met alles wat nodig is vir oornag ...
Sien meer
Sep 2025
Theresa H
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Die ontvangs en die verblyf het ons verwagtinge oortref, alles was netjies, pragtig skoon en genoeg spasie. Ons het daar oornag en heerlik ge...
Sien meer
Jul 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir 'n skoon en netjiese kamer en goeie en vriendelike diens. Baie netjiese kamer, goeie diens.
Jun 2025
Estelle D
5.0
Ons is baie impressed met Sheba Rock en het ons verblyf baie geniet. Ons het heerlik gebly in Sheba Rock! Baie skoon en netjies en goed ingerig. Die b...
Sien meer
Mei 2025
Maree K
Saam met vriende
5.0
Heerlike wegbreek naweek. Was 'n heerlike ervaring gewees.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Mandulia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Sheba Rock Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mandulia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4354f0e5654e830e2e02d232a318f744c8080223d6356c20aec2217b9799c13979f9fde7eeb3604b2c7d6d05553cf0294d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 12 Mandulia Street West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.483950306567 30.958398646162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang