Successfully reported
+12

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Kareebosch, smallholding, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Vanaf R599 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation is oornagblyplek, 8 km van die Mall of the North op die N1 af.

Verblyf word aangebied in chalets wat elk beskik oor hul eie en suite-badkamer. Elke chalet het ’n slaapkamer met of 'n dubbelbed of enkelbeddens, en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof en al die nodige eetgerei. Elke chalet het ook 'n klein binnehof met 'n tafel, stoele en braaigeriewe.

Die chalets word daagliks skoongemaak en handdoeke, linne, koffie, tee en suiker word voorsien behalwe op Sondae en tydens vakansies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 10 Kareebosch, smallholding, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 599
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Kareebosch, smallholding, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c4cb4953c6b1e3b4eb5c3024919782cd997ec8a32fdc203c4ca7ef58e5071136842298f49c37bfc21fee0476889bbcb6acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 4) 17 5 1 4 10 Kareebosch, smallholding Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -23.799540221547 29.509599208832
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang