Successfully reported

Shekinah ByTheSea

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Chanel T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxing, clean, peaceful. Nice sea view, very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongie
Shekinah ByTheSea
Baie dankie, Chanel. It's always a pleasure to have you and your family in our unit. Your home away from home... Will definitely see you again next year. Blessings to you, my dear. Regards, Shekinah ByTheSea

Patrick W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Accommodation is very good. The accommodation was excellent until we were woken by building renovations at number 20. The agent arranged for them to stop and start at 10. The next day the same happened, and when we approached the owner of 20, she got confrontational as I told her that we were on holiday. Her attitude was that she needed to complete the renovations and that we must accept it. Needless to say, it was not the way to treat us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongie
Shekinah ByTheSea
We appreciate the review, Patrick. Apologies for the noisy neighbours; it was totally wrong not to consider others. We would love to have you again; hopefully, next time they will be done with their renovations. Stay blessed. Regards, Shekinah ByTheSea

Henno H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uitstekend met goeie geriewe en goeie diens. Dit was baie lekker en sal vir seker weer kom oornag. Vriendelike ontvangs, definitief 'n aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongie
Shekinah ByTheSea
Dankie Henno, dit was 'n plesier om jou en familie te huisves, sien jou volgende keer.

Tasneem M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

The stay was relaxing and the place was beautiful. Shekinah Bythesea is a lovely place to take a load off and break away from the city. The service is excellent and there are so many fun activities you can do in the area, from hiking to a boat cruise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongie
Shekinah ByTheSea
Thank you for the review, Tasneem. We are glad you have enjoyed your stay with your family. It would be great to host you again on your next visit this side. Keep well and be blessed.

Melanie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gesellig, rustig, skoon en vriendelike diens. Ons was verras met die mooi skoon plekkie, ons het vreeslik lekker gebly. Alles was mooi skoon en die diens was puik. Die linne was so mooi skoon en die beddens slaap heerlik. Sal beslis weer gebruik maak van julle. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongie
Shekinah ByTheSea
Dankie Melanie, waardeer dit opreg. Dankie vir die resensie. Ons sien daarna uit om jou volgende keer weer te huisves.

Matome M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

It was lovely. Amazing stay with no challenges. We felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongie
Shekinah ByTheSea
Thank you for the review, Matome. It was an honour to host you. We're glad you enjoyed your stay. Keep well and be blessed.

Louise V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, stapafstand van die strand en die plek was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongie
Shekinah ByTheSea
Dit was 'n plesier om jou te huisves. Ek is bly jy het jou verblyf geniet. Hoop om jou. Beste groete Bongie

Asanda M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2025

Lovely place. It's a nice place to stay close to the beach and very safe. Hoping to visit the place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bongie
Shekinah ByTheSea
Thank you, Asanda, for the review. It was an honour to host you and your loved ones. Keep well. Blessings to you. Regards, Shekinah ByTheSea

Chanel T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Very nice and neat, lovely. Very nice and neat, had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongie
Shekinah ByTheSea
Thank you very much for the review, Chanel, and for the compliment. We will see you on your next visit. Keep well.

Bianca C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Absolutely stunning. Everything was absolutely amazing. We will definitely book again when we are in Port Alfred. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bongie
Shekinah ByTheSea
Thank you for the review, Bianca. It was a great pleasure to host you. Keep well. Blessings to you!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bongie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: W Beach Drive, 21 Settlers Sands, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b3c339a12e0ace0456e629a7cdca79bdf4e606405dd734cfba4df380a539adfcc26447d10dd8a06ba819a8f115a829b34a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 W Beach Drive 21 Settlers Sands 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.60328038125 26.898417186746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang