Successfully reported
+165

Shelanti Game Reserve

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 121 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baltimor Road, Marken, 0605, Limpopo
  • Vanaf R1 398 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shelanti Game Reserve is op 20 000 hektaar tussen Marken en Baltimore in Limpopo geleë. Dié wildlodge is deel van die malaria-vrye Waterberg Biosfeerreservaat.

Verblyf is beskikbaar in verskeie eenhede met plek vir 2 tot 5 gaste. Gaste kan tussen selfsorg- en B&B-verblyf kies en middagete en aandete is beskikbaar by die lapa.

Aktiwiteite sluit vroegoggend- of laatmiddag-wildritte met verversings, asook helikoptervlugte in. Voëlkykers kan Shelanti se Vulture Restaurant besoek en sal verheug wees om te hoor dat hier meer as 260 voëlspesies op die perseel is. Pride Rock-uitkyk bied ook een van die mooiste uitsigte oor die Shelanti-bosveld.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Shelanti Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Baltimor Road, Marken, 0605, Limpopo
  • Gaste dink Shelanti Game Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 398
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 398
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 398
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 121 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baltimor Road, Marken, 0605, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjOfESH4uLHkObPRrxy70yRO8ZSa20b1h8IETGXZuhJyoc3iUec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 398 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Baltimor Road Marken 0605 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.496957066559 28.429658743785
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang