Shelley Shores
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Fountains 24, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Shelley Shores is 'n gerieflike selfsorgvakansiehuis op die Shelley Point Gholflandgoed in St. Helenabaai. Hierdie knus verblyf is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie aan die kus.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Die sitarea het 'n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe. Die verblyf is net 100 meter vanaf die strand en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- The Fountains 24, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Fountains 24, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang