Shells Beach House
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 52 Anchorage Close, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shells Beach House is 'n romantiese selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in Langebaan. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige vakansie naby die kus.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die aangrensende leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar, en 'n kragomsetter word voorsien in geval van kragonderbrekings.
Buite kan gaste 'n oordekte patio geniet wat lei na 'n privaat tuin met buitesitplek en 'n houtvuur-warmbad. Parkeerplek op die perseel word voorsien en die eiendom is gerieflik geleë naby die strand, winkels en gewilde restaurante.
Shells en Waves Beach House het elk hul eie privaat buite-area, maar is reg langs mekaar geleë (rug-aan-rug), wat dit ideaal maak vir gesinne of vriende wat saam reis, maar hul eie ruimte wil hê.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 52 Anchorage Close, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Shells Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 52 Anchorage Close, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang