Shelly FantaSea
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Shelley Place, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Shelley FantaSea is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die rustige Paradise Beach-area van Jeffreysbaai. Dit is die perfekte plek vir gesinne wat op soek is na 'n gemaklike en ontspannende basis vanwaar hulle die pragtige kuslyn en al die besienswaardighede wat die omgewing bied, kan verken.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 8 volwassenes en bestaan uit 4 slaapkamers met see-uitsigte en drie badkamers. Die hoofslaapkamer bo bied 'n en suite-badkamer. 'n Tweede badkamer met 'n bad en stort. Die ander 3 slaapkamers is almal onder, en die badkamer onder is toegerus met 'n stort. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n tweede leefkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetkamertafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid spog met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir ekstra gerief. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat patio met sonstoele en 'n braai, en 'n balkon met see-uitsigte geniet. Veilige parkering en direkte toegang tot die strand is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Aktiwiteite in die omliggende omgewing sluit in swem, visvang, Wacky Waterpark, paintball en sandplankry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 6 Shelley Place, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Shelley Place, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang